Wanneer die Clara Brand ontdek dat haar man, Bernard, 'n verhouding het met haar kollega en vriendin, Anaïs, trek sy Kaapstad toe saam met haar twee kinders (en hulle hond, Tjoklit). Dis die begin van 'n reis van wraak en genesing - wat die moontlikheid van 'n splinternuwe romanse insluit - aangepak met 'n onblusbare sin vir humor en 'n gereg vir elke geleentheid.
Produced by Neil van Deventer
Psychological drama - life in a South African village
Produced and directed by Jans Rautenbach
Based on the novel 'Rachel weeping' by Brett Michael Innes
100-year-old community that speaks Afrikaans
in Patagonia, Argentina
Twee vroue en twee moorde. Die een is manslag en 'n weerspieëling van die uiterste grade van selfbeheptheid; die ander een is die mees onselfsugtigste daad van alle dade. Aleksa Cloete, en haar pasiënt, Tanya Basson, gaan uitvind wat die verskil tussen die twee is - ongeag wat die wet daaroor sê...
Based on the novel Na die Geliefde Land
Based on the book by Sijie Dai. |
Film version of the book: Die storie van Klara Viljee / Chris Barnard
Produced by Emil Nofal
Directed by Jans Rautenbach
Based on the book by Leon van Nierop
Based on the book by Jan van Tonder
'n film deur Jozua Malherbe
'n Katinka Heyns film